Marty Feldman

Marty Feldman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martin Alan Feldman
Geboorte (1934-07-08)8 Julie 1934
Sterfte 2 Desember 1982 (op 48)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Draaiboekskrywer, akteur, en komediant
Aktiewe jare 1948–1982
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marty Feldman (8 Julie 1934 – 2 Desember 1982) was 'n Engelse draaiboekskrywer, akteur, en komediant van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Young Frankenstein (1974), The Last Remake of Beau Geste (1977), en In God We Trust (or Gimme That Prime Time Religion) (1980), en in die televisiereeks Marty (1968).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search